Jean Simmons

Jean Simmons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jean Merilyn Simmons
Geboorte (1929-01-31)31 Januarie 1929
Sterfte 22 Januarie 2010 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1944–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Simmons (31 Januarie 1929 – 22 Januarie 2010) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Young Bess (1953), Guys and Dolls (1955), Spartacus (1960), en Howl's Moving Castle (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search